******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Gian Groen - Winde Van Drome ---------------------------- C G F G Vanoggend lê die mis weer op die water C G F G C G F G En ek voel so gerus, want ek weet jy kom later na my C G F G En al die ander mense staan my nie aan nie C G F G C G F G Want al die ander mense weet nie waaroor ons liefde gaan nie KOOR: F En geduldig sit ek hier en wag F F G Tot aan die einde van die dag C G F G Want saans as die wind deur die bome kom waai C G F G Drink ons vonkelwyn tot die haan begin kraai C G F G Dis die liefde in jou oë wat jou hartstog verraai C G F G En die winde van drome laat waai C G C Wat die winde van drome laat waai C G F G Vanmiddag lê die bote op die dam C G F G Jy sê jy's lief vir my, my kniëe word lam C G F G Op elke droom klink ons 'n glasie C G F G C G F G 'n lewe van saam wees lê voor, daar's niks wat ons haas nie KOOR ( x 3) Woorde & Musiek: Gian Groen TAB: Werner Frost