******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Spinnekop - Wag-'n-bietjiebos ----------------------------- Intro: C Am F G C Am F G C Am Jy sit daar in jou wentelbaan op soek na jou hede F G Skielik raak dit donker en jy voel vasgevang C Am Jy soek onder die wag-'n-bietjiebos, jy soek in elke gang F G C Am F G Maar die dorings van die wag-'n-bietjie val jou elke maal in die rede Koor: C Am Droom maar jou drome, want ek dink net aan jou F G Al kan stampe en stote 'n lewe vol gate grou ja C Am Droom maar jou drome, want ek dink net aan jou F G C Am F G More is vol verrassings, miskien kan jy nog eendag daarvan hou C Am Jy is moeg vir die gesukkel, die gesoek maak jou klaar F G Jy weet nie of jy kom of gaan, jou gedagtes lank reeds moeg C Am Jy soek onder die wag-'n-bietjiebos, jy soek in elke gang F G C Am F G Maar die dorings van die wag-'n-bietjie val elke maal in die rede Koor: Brug: F G Hou nou maar op met jou, jou wag-'n-bietjie sal verdwyn F G C Am F G Kyk net vorentoe, iewers sal daar nog 'n lug vir jou skyn Koor: ***************************************************************** Nog 'n classic van koning Gian Groen en sy vorige band Spinnekop. werner@matlabas.co.za ***************************************************************** Woorde & Musiek: Gian Groen TAB: Werner Frost