******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Spinnekop - Vier Seisoene Kind ------------------------------ C Em Am F G C Em Sy roep my in die rigting van haar hart Am Waar die wintervure brand F G C En die nagte vir die somer lê en wag Em Sy giet haar trane in die see Am Sy stuur haar woorde met die wind F G C Am Na die strande van lank vergete smart F C Vier Seisoene kind met die winter in jou oë G Am Waar het ek jou verloor F C Vier Seisoene kind met die liefde in jou palm G Am Kyk jou oseaan is kalm F C Vier Seisoene kind, Vier Seisoene kind G C Stuur my nog 'n poskaart met die wind Sy maak vir my 'n painting van die herfs As die akkerbome rus En die wolke soos vlamme oor ons waai Sy gee vir my 'n soet September geur As die Boland lê en bloei Met somer wat klop hier aan my deur KOOR Woorde & Musiek: Gian Groen