******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Spinnekop - Soos Klaas Geswind ------------------------------ Intro: Am G Am Am G Am Kyk hoe wapper jou mantel in die somerreën G Am As die berge om jou kantel staan jy man-alleen E G Am Jy galop in die slow lane in die nag as queen aarde jou seen G F Am En die halfmens staan verlate vir myle en myle aaneen Koor: E Am Jy volg die oggendster E Am Jy bring woorde van ver E Am Jy's die man wat die suide met die noorde moet verbind E Am Met jou mantel in die wind laat jy 'n storie vir 'n kind Am Jy's dapper G Stapper Am Soos Klaas Geswind Am G Am Kyk hoe dobber jou oë in die skemer lig G Am Jou hoewe is jou wortels en die dag jou vrug E G Am Jou spore brand diep waar jou voete die duister oorbrug G F Am En agter jou rug hang jou valk op sy sterkste vlug Koor Am G Am Jou sterre het verduister in jou langste nag G Am En jou valk draai sy rug as die hienas lag E G Am Indie suide sal almal jou altyd nabetrag G F Am In die noorde sal almal vir altyd op jou koms sit en wag Koor Woorde & Musiek: Gian Hanekom TAB: Werner Frost