******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Spinnekop - Nuwejaar -------------------- Em C Haar oë praat van beter dae, middernagte en rebelvlae D Em C D En die Junie wind waai by haar verby - ver verby Em C Haar stem gesels 'n ander taal as spoke in haar kop rond dwaal D Em C D En die troos het my nou amper vermy - net vir my G C D En nogtans is die son en die maan nog daar G C D Om my te beskerm teen die hart se gevaar G C D Nogtans is die son en die maan nog daar C D Em En maybe verander als in die nuwejaar Daar's suiker in die soutpilare, nuwe strings op vals kitare En die backbeats herinner my aan jou - net aan jou Die woorde van haar laaste frase klink soos lime in vodka glase In die nuwe dag is ek sonder jou - net vir jou En nogtans is die son en die maan nog daar Om my te beskerm teen die hart se gevaar Nogtans is die son en die maan nog daar En maybe verander als in die nuwejaar Haar oë praat van beter dae, middernagte en rebelvlae En die Junie wind waai by haar verby - ver verby Haar stem gesels 'n ander taal as spoke in haar kop rond dwaal En die troos het my nou amper vermy - net vir my En nogtans is die son en die maan nog daar Om my te beskerm teen die hart se gevaar Nogtans is die son en die maan nog daar En maybe verander als in die nuwejaar Woorde & Musiek: Gian Groen