******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com *******************************************************. Spinnekop - Mitchell's Plain ---------------------------- Intro: Am D Am E Am D Am Daar's onmin op 'n trein duskant Mitchells Plain E Saans as die son in die see verdwyn Am D Am Die machavelli boys gooi 'n 7 sein E Am Vanaand lê nog 'n liggaam langs 'n ysterlyn D Am In Mannenberg se strate met die son se breek E Het 7, 8 mans 'n lewe opgeneuk Am D Am 'n Skoolkind word vermis, nog 'n ma lyk bleek E Am In die gutter lê 'n lyk van voor en agter gesteek KOOR: F G En nogtans laat in die nag hoor jy die kinders lag C Am En die vure brand wat daar is niks meer krag F G As Mabalel vanaand weer die brood kom breek, C Am Vergeet ons vir 'n oomblik van bloed se reuk F G For your African dream meneer, Am Sal ons hopeful sit en wag Am D Am In Kayalitsha groei die roet soos gras E 'n Familie van 5 sit in sak en as Am D Am Al hulle besittings in 'n enkele tas E Am Op die plek waar hul kaya nog eenmaal was KOOR Am D Am Daar's onmin op 'n trein duskant Mitchells Plain E Saans as die son in die see verdwyn Am D Am Ons verruil soms ons liefde vir hartseer en pyn E Am Gatiepie word vermoor oor 'n kannetjie wyn KOOR *************************************************************************************** My eerste song van Spinnekop wat ek tab. Gian Groen kry nie genoeg credit vir sy talent nie. As jy nie Spinnekop ken nie, KRY NOU HULLE CD'S! Hierdie is 'n great band en 'n great song. Geniet dit! werner@matlabas.co.za *************************************************************************************** Woorde & Musiek: Gian Hanekom TAB: Werner Frost