******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Spinnekop - Binneland In ------------------------ e|---------------------------| G|---------------------------| B|---------------------------| D|---7-7--5-7----------------| x 4 A|---7-7--5-7----------------| E|---5-5--3-5----------------| Am G F Am By 'n kunstefees met 'n lekker gees het ek jou ontmoet my bokkie Am G F Am Na 'n nag of wat het ek jou saamgevat in my ligblou GP trokkie Am KOOR: Am G Ons gaan die binneland in, die binneland in F Am Die binneland in my baby Am G Die binneland in die binneland in F Am Die binneland in my ding Jy't beginne kla oor jou ma en pa en die Kaap se blou blou berge Op hierdie plaas is ek die baas en trane gaan dit net verereger KOOR Jy't toe aanhou skree oor Die Strand se see en die Suidkus kabbeljou Dan klim ek op my trekker, jou bek is soos 'n rekker, ek's gatvol vir die vrou KOOR Hoe gaan ek ontslae raak van jou ewige galbraak Jy's g'n boere vrou Jou gekyf na die Kaap gaan my nog heel van my kop af maak Ek's verseker klaar met jou KOOR Toe start ek my trokkie en gryp jou aan jou rokkie Daar's g'n tyd vir goeters pak Jy't gese jy sit voor maar ek wil niks hoor Toe laai ek jou op die bak KOOR (Binneland uit) Woorde & Musiek: Gian Hanekom TAB: Kobie Koen