Skallabrak - Winkelpoppe ------------------------ C Am F F C G F C Am F My hemp is vuil en my kuif is deurmekaar C Am F Terwyl ek liggies leun teen 'n hardboard pilaar C Am F In die agtergrond hoor ek skame vroutjie vra C G F Die kleur is reg maar het julle 'n 38 daar? C Am F F C G F 'n Antie met baie bangels gluur my aan By die onderklererak waar ek toevallig staan Maar my mind is gefocus op iets anders Is dit dalk die vrug van fyn beplanning C G F Want hoekom het die winkelpoppe dan nipplestands C G F Is daar 'n antwoord en vir wie sal ek dit vra? C G F Ja hoekom het die winkelpoppe dan nipplestands C G F Is dit oor ons of was dit altyd maar daar? C Am F F C G F My hoop vlam op toe my vroutjie agter die gordyn verskyn Die keer is dit nie te groot of te klein 'n Pluk aan my hemp ons kan maar huis se kant toe staan Is dit ek alleen of dit iemand wat dit ook nie verstaan Want hoekom het die winkelpoppe dan nipplestands Is daar 'n antwoord en vir wie sal ek dit vra? Ja hoekom het die winkelpoppe dan nipplestands Is dit oor ons of was dit altyd maar daar? Want hoekom het die winkelpoppe dan nipplestands Is daar 'n antwoord en vir wie sal ek dit vra? Ja hoekom het die winkelpoppe dan nipplestands Is dit oor ons of was dit altyd maar daar? Woorde & musiek: Skallamari & Brakwater Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za