Skallabrak - Sandveld Boertjie ------------------------------ E B A E B A E B A E Met 'n groot droogte oor my skouers B A E Kyk ek deur 'n skoop na my plaas B A E Ek vra: "Ou vrou, bel my die bouers" B A E Sy lees 'n Huisgenoot met 'n FNB wat raas (Onomatopeiese klanke word geopenbaar tussendeur die verses. Dit klink soos die theme song uit "Heidi" - "Joudelou hie hie hie hie". Die akkoorde is as volg:) B A E B A E Hier gaan die boerdery maar swak Ons 'n huisie met 'n rooi sinkplaatdak Met die bougainvillea so ver langs die huis geplant Sakkie sontjie op die horison se rand (Koor - "Joudelou"...) Nou die vyeboom sorg vir atmosfeer Terwyl Pappie die skaaptjoppies omkeer Mamma knoffel die broodjies in die geel kombuis En die potatoes word dik gemayonaisse Koor Ja hier staan die boertjies nog sterk Want hul weet skynbaar hoe die węreld hier werk Met 'n nattigheid of twee sal ons doen Want dan smile ons want die węreld is groen Koor Woorde & musiek - Skallamari en Brakwater Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za