Sias Reinecke - Sproetjies -------------------------- D G Daar's 'n park in my tuisdorp, ver weg van die stad se lawaai A Waar die kinders na skool in die middae kom speel en baljaar D G En eendag sien ek 'n klein dogtertjie eenkant alleen A D Met traantjies wat rol oor haar sproetgesiggie heen. D G A D En ek se Sproetjies, liefling, daar's 'n reenboog in jou oë G D Bm A Wil jy graag 'n groot geheim hoor, almal wil graag soos jy wees D G A D Want jy's pragtig, liefling, en sy druk saggies my hand G A D En se ek wens ek kon my deur jou oë sien Al somers en winters is nou reeds so lankal verby En die glimlag van jonkwees verberg soms 'n ou hartseer tyd En eendag sien ek Sproetjies weer, en my oe staar verdwaas Want die lelike eendjie verander in die mooiste swaan D G En ek sê Sproetjies, jy's pragtig A D En sy druk saggies my hand G A D En se ek wens ek kon my deur jou oe sien Ek gaan na die skouburg een aand na 'n opvoering kyk En daar dans 'n meisie wat net soos 'n veeprinses lyk Met 'n glimlag so stralend begroet sy die hele gehoor Ek sien toe dis sproetjies wat harte so bekoor En ek se Sproetjies, liefling daar's 'n reenboog in jou oë Onthou jy nog die parkie, en die trane in jou oë Sproetjies, jy's pragtig, en ek hou haar teen my vas Sy se : ek wens ek kon my deur jou oë sien Ek wens ek kon my deur jou oë sien Woorde & musiek - Sias Reinecke Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za