Rulene - Erfsonde ----------------- D Daar was 'n slang in die gras G A reeds van die heel eerste dag D Eden was 'n droom G A wat geval het uit 'n boom D Wie gaan die skuld dan dra G A vir die dinge wat pla Em Iemand sal die blaam moet kry, G want jy moet my bevry A D van my verlede, mmmm, mmmm, in hierdie hede Daar was 'n vlieg in die salf en jou beker was half En jy moes leer om te veg, krummels gooi langs jou weg Wie gaan die skuld dan dra vir die dinge wat pla Iemand sal die blaam moet kry, want jy moet my bevry van my verlede, mmmm, mmmm, in hierdie hede Praat: (DGA, DGA) As 'n adder jou beswadder en sy skinder krap en hinder moet jy net 'n snoek gaan vloek, dan krap die hinder minder* So word jy gestraf tot in die derde geslag En evolusie bly die kondisie in die stryd Chorus © Anna Swanepoel 1991 (*Praat gedeelte is 'n limeriek deur Phillip de Vos) Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za Baie dankie aan Anna Swanepoel van Gypsy (www.gypsy.co.za) vir die bydrae van hierdie tab.