Waar le^ jy vanaand? - Robbie Wessels C F C G Dink jy ook aan my soos ek vannand aan jou dink C F C G Weet jy ook dat ons mekaar eers later moes raakdrink C F C G Tel jy ook soos ek vanaand die aande wat oraait was C G C Besef jy ook ons hou mekaar nog vas C F C G Wat maak jy vanaand as ek na Koos Doep luister C F C G Maak jy jou paaie opdraend, raak jy die paaie byster C G C Teen my wil, mis ek jou vanaand Koor: C F C F C Waar le^ jy vanaand? Waar le^ jy vanaand? F C Le^ jy langs iemand? F C G C As jy doen, moet my nooit vergeet nie F C G C As jy doen, wil ek nie daarvan weet nie Saam met jou wense, daar was nie soveel vrees nie Sonder jou wense, jy was nooit daar gewees nie Ek wou jou nooit seermaak, en jy ook nie vir my nie Ons was dalk net te lief vir mekaar Maar ek hoop ek loop jou raak, weer eendag in die somer En ek hoop jy ruik soos gister, en ek hoop jy bly 'n dromer Hoekom dink ek elke uur aan jou? Koor: ********************************************************************* Julle moet maar self uitfigure hoe om die song te pick, want ek weet nie. Dit kannie te moeilik wees nie. Met alle respek gesê, Robbie is nou nie juis Albert Frost of Mauritz Lotz nie! werner@matlabas.co.za ********************************************************************* Woorde & musiek - Robbie Wessels Baie dankie aan Werner Frost vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za