Robbie Wessels - Verbode Vrugte ------------------------------- C My meisie wou vir my sê F C Ek het langs 'n ander paar boude gelê En dis hoe sy daarvan weet F C Ek het my boxer by Sonja vergeet F C G C My Spiderman boxer by Sonja vergeet Koor: C F Verbode vrugte is vreeslik lekker C G Verbode vrugte is nice C F Verbode vrugte is vreeslik lekker C G Verbode vrugte is nice C Sonja bly oorkant die straat F C Ek was by haar vir 'n klein bietjie raad En dit is toe wat gebeur F C Sy vra my toe mos om haar rug te masseer F C G C En haar sagte wit boudjies met room in te smeer Koor: X3 C F Verbode vrugte is donners lekker C G Verbode vrugte is nice C F Verbode vrugte is donners lekker C G Verbode vrugte is nice oorde & musiek - Robbie Wessels Baie dankie aan Werner Frost vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse kitaartabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za