Robbie Wessels - Snoekie ------------------------ D G Daar's n special op whisky by Teasers van half agt tot tien A D En ons almal is daar om ons groot vriend se meisie te sien D G Sy maak haar debuut op die dansvloer na jare se wag A D En Hendrik haar boyfriend staan reg om te kyk wie lag Koor D G A D En ons drink whisky hier by Teasers en Snoekie dans so mooi G D E A En ons almal se speedometers is al in die rooi D G A D Want jy's pragtig Snoekie al is jou broek nie aan G A D En net daar besef ons Snoekie is 'n man Nou vir Hendrik was daai aand 'n bittere pil om te sluk Want vir maande het hy elke naweek vir haar vasgedruk Vir maande was Hendrik ons groot vriend se hart baie seer Want sy't altyd gese dis haar sleutels of haar geweer En ons drink whisky hier by Teasers en Snoekie dans weer mooi En ons almal se speedometers is nie meer in die rooi Want jy's pragtig Snoekie maar hou net aan jou broek Want Hendrik het al klaar te veel gevloek Nou drink ons brandy hier by Presleys want Hendrik het gevra Dat ons asseblief moet padgee want ons kan ons nie gedra Brandy en cola ons kyk vir Lola en sy dans net so rof Maar Hendrik se sys donders onbeskof Woorde: Robbie Wessels Musiek: Sias Reinecke Baie dankie aan Jannie du Plooy vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za