Robbie Wessels - Skinnidip -------------------------- C G Dit was prysuitdeling, die hele dorp was daar F C Kobus het soos altyd die beste gevaar C G Toe hy opstap met sy rugby prestasie F C Hoor hy konfedensieele informasie C F G C Hy kon uitvis, wat juffrou Muller in die skoolhoof se oos is Koor: C G Skinnidip saam my, Maandag as die skoolklok lui F C G C Skinnidip saam my, my bikini is te klein vir my 'n Periode was nog nooit ooit so kort nie Ons wou nerens anners wees as voor daai bord nie Nog nooit het ons daai juffrou so gesien nie In ons drome was sy sonder haar bikini Ons het begeer, om haar woorde voor ons oe te sien gebeur Koor: Uit die boomhuis van Albert Kapide Sien ons die skoolhoof in sy army speedo Juffrou Muller met shampagne in die een hand Kaalbas op die trappie in die vlak kant Toe staan sy op,toe val die boomhuis met die woorde in ons kop Koor:(x2) Woorde en musiek: Robbie Wessels Tabber: Marnus du Plessis (marnus@hotmail.co.uk) Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za --------------------------- This file passed through: Absolute Tabs http://www.tabs.co.za ---------------------------