Robbie Wessels - Pieter van Zyl ------------------------------- e|-----|-----|-----|-----| B|-----|-----|-----|-----| G|--5--|-----|-----|--10-| D|--5--|--5--|--3--|--10-| A|--3--|--5--|--3--|--8--| E|-----|--3--|--1--|-----| C C G C 1891, New Zealand Oos het 'n referee ontstaan C hy's geprogrammeer, om 'n bok te keer G C en te bedonder waar hy kan F C sy kop is van hout, die reageer op 'n springbok se fout G G en die bokke raak benoud die ref voel fokol vir die groen en goud C F* o, referee, referee, my arme broer G F gaan sukkel met almal maar pasop vir 'n boer C F* want met klipdrift en coke word hy daagliks gevoer G F C en as ietsie hom pla dan staan hy reg om te moer C C G C Pieter Van Zyl, Potchefstroom, het 'n bokkebond gestig C hy't vas besluit, 'n ref sal skyt G C wat sy hand vir 'n springbok lig F C brandewyn op die trein, het die manne gebruik vir die pyn G G en Pieter se groot vriend Steyn het hom gedare dat die ref verdwyn C F* o, referee, referee, my arme broer G F ons het jou gewaarsku, pasop vir 'n boer C F* want 'n boer het daai ding om 'n ref te wil moer G F C veral as sy vriende hom 'n brandewyn voer C C G C 1652, Securicor, het die bokkebond gaan lę C Piet Van Zyl, het sag gehuil G C en vir sy liefste vrou gesę F C pak al jou goed, om gaan verdrink in die bokke se bloed G G maar sy vroutjie sę met moed Cornč Krige se wraak is soet C F* o, referee, referee, my arme broer G F gaan sukkel met almal maar pasop vir 'n boer C F* want met klipdrift en coke word hy daagliks gevoer G F C en as ietsie hom pla dan staan hy reg om te moooooeeeer.. Woorde en musiek: Robbie Wessels Tabber: mariusvanwyk22@yahoo.com Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za --------------------------- This file passed through: Absolute Tabs http://www.tabs.co.za ---------------------------