John West - Robbie Wessels -------------------------- Intro: C F C G C F Die wolke pak saam in die ooste C G En hy staan met sy hoed in sy hand C F Op sy sementdam walle my wonder C G C Gaan die somerreen hierdie jaar val F G C Ek wonder nogsteeds by myself F G C Was ek daai jaar nege of elf F C Toe die sneeu dik gele^ het G C Op Hamilton's rus F C En ons ons bure se vure G C Vinnig moes blus Koor: F C G C John West ek weet jy mis jou plaas F C G C Ek weet jy dink aan Abraham en aan Petrus wat dronk raas G C Jy droom van koringlande, jy bid nogsteeds vir reen F C G C F C G En al mis jy ook die Vrystaat in die Kaap... sal God jou seen C F Soms le^ hy laat aande wakker C G En hy dink weer aan vrugbare grond C F Hy sien weer 'n klein hopie sand tussen bome C G C Daar le^ Nonna sy basterhond F G C Dan begin hy homself af te vra F G C Het die swaarkry hom regtig gepla F C Tussen lande vol mielies G C En kampe vol wild F C Het John West besef G C Daar's net te veel skuld Koor: x2 ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~ Die chords is reg, maar ek sukkel so bietjie om die song reg te pick. Ek werk daaraan! werner@matlabas.co.za -------------------------------------------------------------------------------------- Woorde & musiek - Robbie Wessels Baie dankie aan Werner Frost vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za