Robbie Wessels - Hou Vas Jou Matras ----------------------------------- C F C Daar's net een ding van die Vrystaat waarna ek verlang, G dis die seunskoshuis op Kroonstad se onderste gang. C F C F C In kamer 23 het ek gebly, saam die grootste kakmaker, G C van die kontrei Koor: C F C G C Hou vas jou matras, want De Vos is weer los C F C G C Hou vas jou matras, want De Vos is weer los F C G C F C Henno De Vos bly naby aan Steynsrus en sy pa en sy ma C aanvaar hom soos hy is. Naby die badkamer aan die einde van die gang hang 'n bloedrooi gedaante, hulle noem 'n brandslang Rustig staan jy op, niks gaan mos gebeur Maar sodry jy op die toilet sit,gaan niks vir Henno keer Koor De Vos is 'n bliksem, almal weet dit hier van muis tot meerkat biltong, deel hy met plesier Maar voor jy daaraan eet, hier lê die geheim laat hy eers daaraan proe, dan wen jy dalk sy game Koor Woorde & musiek - Robbie Wessels Baie dankie aan Deon Smit vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse kitaartabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za