******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Rina Hugo - 'n Tikkie Vryheid ----------------------------- Inleiding: Em Em7/A A Em7 A D D D G A6 A7 D G A Ek wag in die vroeë moreson teen die mure D G A D Dmaj7 Em7 A Beplan, maar ek weet hoe die dag gaan ontvou D G A6 A7 D Bm Want jy, jy vul al vier-en-twintig ure E9 E7 A Ek raak bang, want die kring om myself raak te nou Koor ---- D G/D D D Em Net 'n tikkie vryheid, dis tog al wat ek vra Em7 G/A A G/A A D Waar ek fantaseer en droom en dink en niemand pla G/D D Em Em7 Net 'n tikkie vryheid moet ek êrens behou G/A A G/A A D Want my hart, my lewe en my liefde gee ek aan jou Dis goed om te weet dat daar iemand soos jy is Ek dink deur die dag soveel kere aan jou My hart ken sy maat en jy hoef nooit te twyfel Ken jy my en verstaan jy die hart van 'n vrou Koor Ja die ek binne my, ongebonde en vry Jy is dierbaar en goed, en ek bly lief vir jou Sal jy ooit kan verstaan, weet jy waaroor dit gaan? Gun my tyd om 'n deel van myself te behou Koor Woorde & Musiek: Tientjie de Villiers, Siegel / Meinuger / Jung TAB: Jasper van Zyl