******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Rina Hugo - Troepie Doepie -------------------------- E A B7 E E A F#7 E B7 E E7 As die eerste jakaranda in Pretoria A E lente na die winter bring E B E Kom daar weer in my hart die somerdrome E7 B7 E van lank gelede, maar bring jou nie terug Koor ---- E A Troepie Doepie wanneer kom jy huis toe B7 E Uit die vreemde hoor jy hoe ek roep E Stap deur die bos en veld A F#7 en doen jou plig teenoor jou land E B E Maar kom terug na my my Troepie Doep As die maan in twee gebreek word deur die wolke En dit sluimer hoog bo in die lug Hang daar sterre, groot sterre aan die hemel Bring die laaste ster jou eendag terug Koor * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 'n Ander moontlikheid vir die koor wat iemand voorgestel het: * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * * F Bb Troepie Doepie wanneer kom jy huis toe C7 F Uit die vreemde hoor jy hoe ek roep F Stap deur die bos en veld Bb G7 en doen jou plig teenoor jou land F C F Maar kom terug na my my Troepie Doep Woorde & Musiek: Leon Schuster / Les Reed / Terry Dempsey TAB: Jasper van Zyl