******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Rina Hugo - Los My Alleen ------------------------- E E7 A Los my alleen met al my verdriet B E E7 Daar is tye dat 'n mens alleen moet wees A E Niemand, niemand, niemand gaan vertroosting gee A B7 Ek moet self die seer in my aanvaar Los my alleen met al my verdriet Ek glimlag, maar die seer bly binne my Iemand, iemand, iemand wat gelukkig was En verloor het, weet wat ek nou voel B F#7 Daar staan sy laaste glas, A B die huis is stil sonder hom E F#7 En ek voel sy hand op my skouer, A B A hoor sy stem, als kom tog weer reg E Maar dit kan ek tog nie glo nie, A F#m want die afskeid was so anders as voorheen B Dit was so finaal; E A B B7 ek is nou alleen en hom het ek so lief Los my alleen.. Woorde & Musiek: Johan Stemmet / Ullu / Dossena / Cigli / Monti TAB: Jasper van Zyl