******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Rina Hugo - Ek Sien Vandag Die Son Weer Skyn -------------------------------------------- A D A A A D A A Die branders brand sag teen die rots waar ek wag in my sonskynland A D A A 'n Visser vaar uit oor die seemeeu geluid van 'n Kaapse strand E A A Hul lag en gesels met 'n kinder geloof van 'n vissermanshand E A En dit toe ek glo jy sal terugkom na my in die sonskynland Koor ---- A D A Ek sien vandag die son weer skyn A E Somer en see vir ons samesyn A D A Kyk na die hemel, die helder blou A E En in die sonskyn wag ek vir jou Die duine verbrand onder vlerke van sand in die moreson En hoog teen die muur troon die trotse natuur in die oggend blou Die amper-perfek soos die lyn afgeëts deur 'n waterraam Maar nog nie volmaak voor jy terugkeer na my in die sonskynland Koor Deur klanke en kleure en somer se geure verlang ek weer Ek troetel die leemte met jou in die vreemde 'n laaste keer Maar alles verdwyn in 'n oomblik voor son van 'n Kaapse strand Want more verdyf jy my hartseerwees in ons sonskynland Koor Koor Woorde & Musiek: Leon Schuster / P. Kartner TAB: Jasper van Zyl