******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Rina Hugo - Drankensberge van Verlange -------------------------------------- 1ste Vers: D A D As die Drakensberge wit lê A D Witter as die winter grou A D Bring dit weer die groot verlange A D Na winternagte saam met jou KOOR: A D Drakensberge van Verlange E E7 A A7 Teen jou hange huil die wind D A D Sal ek in skarlakenberge A A7 D Jou ook eendag weer kan vind 2de Vers: Hoor die sagte gras-geritsel Waai die druppels teen die ruit Grasdak huisie in die berge Waarvan deure nooit sal sluit 2de REFREIN: Drakensberge van Verlange Neem my hartseer met jou saam Dra my boodskap van verlange Na jou verste, hoogste hang 3de Vers: As die eggo dit weergalm As dit hom wel ooit bereik Laat hom weet van hierdie huisie waarvan deure nooit sal sluit x 2 Woorde & Musiek: Leon Schuster TAB: Stefan van Zyl