Riku Lätti - Vyand Van Die Staat -------------------------------- Em G Am C Hy was die seun van die vyand van die staat Em G Am Jy kan dit sien in sy stap Em G Am C Daar moet tog iets wees wat ons met hom kan doen Em G Am Hy moet tog iewers kan pas Sy was die kind van die vegter vir die saak Goddelooslik en jonk Daar moet tog iets wees wat ons met haar kan doen Sy moet tog iewers kan pas G Am7 Jy moet tog leef C Jy moet beplan G Jy moet tog weet waar jy staan Jy moet kan leer Jy moet begaan Jy moet dit alles verstaan Jy moet tog eet Jy moet kan staan Jy moet tog weet waar jy gaan Jy moet verloor Jy moet vergaan Jy moet dit alles verstaan Hy was die seun van die bron van alle kwaad Jy kan dit sien in sy gaap Daar moet tog iets wees wat hy vir ons kan doen Hy kan ons dalk nog verras Jy moet tog leef Jy moet beplan Jy moet tog weet waar jy staan Jy moet kan leer Jy moet begaan Jy moet dit alles verstaan Jy moet tog eet Jy moet kan staan Jy moet tog weet waar jy gaan Jy moet verloor Jy moet vergaan Jy moet dit alles verstaan Woorde & musiek - Riku Lätti Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za