Riku Lätti - Valley ------------------- C#m F#m G#m C#m In die valley, wat 'n warm plek F#m G#m Cruise ek en my girl in 'n Cadillac C#m Luister op die stereo na X-Tupac F#m G#m Drink Coca-Cola, eet Big Mac Ek is comfy in my Nike cap Sneak Sneak Sneakers en goud om my nek Ek's 'n homeboy, op 'n homeboy track Ek's 'n mean poederwaaier en ek ken my plek Ek's 'n ganster, jy dink ek skeer die gek Ek is agtien jaar oud en maak 'n fortuin in crack Ek het nog nooit 'n vriend geblaas met my groot kannon Wat nie gesoek het of gevra het vir dit wat kom Jy praat van lewenskwaliteit, jy sê vermy die bokskryt Maar as jy nou ook so voel was jy uitgesmyt En hoe kan jy verstaan, jy 'n huis om na te gaan Met jou twee punt vyf kinders voor die televisie aan C#m F#m G#m Fluit-fluit jou storie is uit C#m F#m G#m C#m Aktiveer die sneller en ontplof die biskruit F#m G#m Ek weet jou moeder is spyt C#m Maar wat is daar te sê F#m G#m Jou tyd is jou tyd Ontmoet die res van die gang, en raak gewoond aan die slang Daar's Mik-E, Herbal T en Lemon Meringue Daar is John D, hy is semi-deceased Hy het gesnitch op die bitch en is gerelease Ons het back-up met al die kids in die straat Word omgekoop met ice-cream en is kopperparaat Kids kyk op na poederwaaiers, verkoop die sleg verraaiers Wie's die ware victims, ons is maaiers wat gesaai is Vannaand gaan moeders vloek as rivals trouble soek Opposisie in die straat en agter elke hoek Een twee en tagtig is drie van ons geboek Maar ons sit met al die geld en die DA is 'n kroek Fluit-fluit jou storie is uit Aktiveer die sneller en ontplof die biskruit Ek weet jou moeder is spyt Maar wat is daar te sê Jou tyd is jou tyd Vandag was ons besoek, gedruk in 'n hoek Knuppel teen die kop en geslaap in die tjoek Gegooi in die straat, die sleg daar gelaat Maar die sleg het 'n naam, al is my moeder skaam Verraai deur 'n vriend wie sou dit kon sien In die middel van die nag, wie het dit tog verdien Dan moet hy lekker slaap, tel sy laaste skaap Hy het mos goed geweet, die wat jy saai sal jy raap Hoe het dit als begin hoe kom mens binne-in In hierdie neigbourhood sonder 'n Robin Hood Is jy 'n loner, is jy out on your own Is jy 'n sitting duck, kwaak, kwaak, kwaak Fluit-fluit jou storie is uit Aktiveer die sneller en ontplof die biskruit Ek weet jou moeder is spyt Maar wat is daar te sê Jou tyd is jou tyd Woorde & musiek - Riku Lätti Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za