Riku Lätti - Struikel --------------------- Intro: E E Soms as ek so struikel A Wonder of jy verstaan Sal jy verstaan B Sal jy verstaan E Dat ek bestaan Soms as bye steek Wonder hoe't sy geweet Het sy geweet Of sy bestaan Dat sy vergaan Soms as ek so strukel Wonder of jy sal verstaan Kan ek vergeet Of ek bestaan Wonder of jy verstaan Woorde & musiek - Riku Lätti Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za