Riku Lätti - Pakpoort --------------------- G A7 C G A7 Was ek smoordronk op jou stoep C Het ek iemand iets hoor roep G Uit die stadslawaai G A7 Ek sê ons maak toe nog 'n skuif C Ek in die holte van jou lyf G Terwyl ons kyk hoe sak die son G A7 Was daar iets wat jy wou sê C Voel jy woorde in jou longe lê G Tussen asem ek nikotien Stuur my groete aan jou stoep En aan die mense wat jy ontmoet En sê ek's jammer oor al die bloed G En as ek aan jou dink A7 C Verlang ek na jou dan wil ek G Jou pakpoort ontvou G As ek aan jou dink A7 C Dan dink ek na jou dan wil ek G Jou pakpoort ontvou G As ek aan jou dink A7 C Dan dink ek aan jou dan wil ek G Jou pakpoort ontvou Selfs al sou ons aanhou praat Oor die goed wat aan ons raak Sou ons nooit dit als kon sê nie En al sou ons kon vergeet Meteens ophou meet Sou die tyd dit nooit verdra nie Ons is altyd amper klaar Ons is altyd amper daar Ons verewig amper mense Ek weet ek moet jou verlaat Ek weet dit maak jou moerse kwaad Ek spy mos vir die FBI Stuur my groete aan jou stoep En aan die mense wat jy ontmoet En sê ek's jammer oor al die bloed En as ek aan jou dink Verlang ek na jou dan wil ek Jou pakpoort ontvou As ek aan jou dink Dan dink ek na jou dan wil ek Jou pakpoort ontvou As ek aan jou dink Dan dink ek aan jou dan wil ek Jou pakpoort ontvou Woorde & musiek - Riku Lätti Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za