Richard van der Westhuizen & Lochner de Kock - Liefliedjie ---------------------------------------------------------- D F#m G D A D Met jou wil ek altyd elke oomblik deel F#m Met jou sal die lewe my nooit kan verveel G Met jou wil ek op 'n mallemeule ry D A Met jou wil ek in die maanskyn vry Vir jou wil ek arms vol sonneblomme pluk Vir jou wil ek my kitaarsnare ruk Vir jou wil ek rooiwang appelbome plant Vir jou wil ek 'n duisend bidkerse brand G D Jy is my somershuis se rankroosbos A D My herfsgety se rooibruin blos G D My wintertyd se boontjiesop A D My lentebruid, my bloeiselpop Vir jou wil ek 'n rooi kersieboord aanplant Vir jou wil ek hande vol soet wierook brand Ek wil vir jou 'n lied van geilgrond sing Ek wil vir jou 'n mandjie vol blomme bring Want jy laat my voel soos 'n koningskind Jy laat my sing soos 'n somerswind Jy laat my lag soos 'n sirkusnar Jy maak my kop skoon deur mekaar Jy is my somershuis Woorde & musiek - Lochner de Kock Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za