******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE IS TAB VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Richard van der Westhuizen & Lochner de Kock - Nog 'n Hotel ----------------------------------------------------------- C Em Ou Frank staan en preek daar in sy hoek in die bar F G Die Here moet maar help want die lewe druk swaar C Em Sy boerboel lê buite op die bakkie en wag F G Maar hy vat nog 'n dop en hy preek nog 'n slag C Ek wonder waar my siel is Em Maar ek sien net die stof F In die pad duskant Kenhardt G Op die vroeë môreskof Dis droog en dis warm en my tong is geswel Op die stoep langs die voordeur van die Okiep hotel En ek weet laat vannaand vra die mense vir meer Môre is my kop alweer van vooraf seer Ek sien nog die sterre Een aand op De Aar Toe my kar weer gaan staan het Net buite die bar C F Dis Klipdrift en koffie, die kar is gelaai C G Die vlaktes lê wyd met die wind wat so waai C F Klipdrift en koffie, biltong en bier C G Dis 'n pad sonder einde, petrol is duur F C En ek mis jou my baby, maar ek sal jou mos bel G C Ek's al weer op die pad na nog 'n hotel F C Ek mis jou my baby, maar ek moet jou vertel G C Die pad is vol klippe, nog 'n hotel Die skoolmeisies loer en wens iets moet gebeur Hulle giggel oor Steve op die voorblad van Keur Daar staan Boetie Mosterd in die deur van die Grand Boetie speek die bass in die boeremusiek band My eerste kitaar Was 'n tweedehandse bak En nou is my foto Ook al in De Kat Die manne praat rugby, almal gee raad Die boere praat droogte, diesel en skaap En ek sien jou daar staan op die hoek van die straat En ek wens ons twee kon net nog 'n maand langer praat Ek dink aan my gisters En ek sien soveel drome Die hotel op Van Rhynsdorp Haak-en-steek bome Dis Klipdrift en koffie, die kar is gelaai Die vlaktes lê wyd met die wind wat so waai Klipdrift en koffie, biltong en bier Dis 'n pad sonder einde, petrol is duur En ek mis jou my baby, maar ek sal jou mos bel Ek's al weer op die pad na nog 'n hotel Ek mis jou my baby, maar ek moet jou vertel Die pad is vol klippe, nog 'n hotel Woorde & musiek - Richard van der Westhuizen