******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE IS TAB VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Richard van der Westhuizen & Lochner de Kock - Ballade vir 'n Enkeling ---------------------------------------------------------------------- Intro: D G/D A/D G/D D G/D Asus A D Vreemde nag Asus A Skarlaken nag A7 D Koerantpapiere, baksteenmure G A G A Neon nag G Em Asus A Sirenes onder 'n donker maan D G Nag na nag Asus A A Mens na mens A7 D Donker nagte, onverwagte G A G A Skadufigure G Em Asus A En elkeen is uiteindelik D G/D A/D Enkeling, vreemdeling, verstoteling A D Dsus D Rug gedraai op die ligtekring G Asus A D Dsus D Agterstevoor (agterstevoor), onderstebo (onderstebo), F G ASus A Vreemdeling, enkeling alleen G Asus A D Dsus D Agterstevoor (agterstevoor), onderstebo (onderstebo), Bb Dm Asus A Vreemdeling, enkeling alleen A Dag na dag D Straat na straat G Kaart na kaart Asus A Mens na mens D Nag na nag G Asus A Dans na dans is elkeen D 'n Enkeling Vreemde nag Asus A Skarlaken nag A A7 D Koerantpapiere, baksteenmure G A G A Neon nag G Em Asus A Sirenes onder 'n donker maan --------------------------------------------------------------------------------- Wie onthou nie hierdie song nie? Dis 'n instant classic. Geniet dit en luister na Richard van der Westhuizen se nuwe cd, not bad! werner@matlabas.co.za --------------------------------------------------------------------------------- Woorde & musiek - Richard van der Westhuizen Tab: Werner Frost (aangepas deur Richard van der Westhuizen)