******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE IS TAB VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Richard van der Westhuizen & Lochner de Kock - Tussen Treine ------------------------------------------------------------ C Em F G x 2 C Em Ek wonder wat van jou geword het F G Jy wat nog so by my spook C Em Ek weet net ons het die vuur gemaak F G Die wêreld aan die brand gestook C Em Nou is die nagte soveel stiller F G Die dae eis hul eie tol C F/C C Maar ons twee was die wilde wind se blare Dm Dm/C G Ons kaartjies lê die hele wêreld vol C F Tussen treine, tussen stasies Dm G Lê daar basies net die leë spore C F Tussen treine, tussen stasies C/G G C Lê die leë spasies van die onskuld nou verlore C Em Nou vra ek waar het alles begin F G Die ding van los wees voor die wind C Em Onthou jy ook die rook, die yster F G Die lig wat in die verte blink C Em Dan dink ek terug aan soveel dae F G Soveel stawe op die spoor C F/C C Ja daar was voorheen 'n tyd van treine Dm Dm/C G Waar en wanneer het ons dit verloor? C F Tussen treine, tussen stasies Dm G Lê daar basies net die leë spore C F Tussen treine, tussen stasies C/G G C F Dm Asus A Lê die leë spasies van die onskuld nou verlore D F#m Elke keer was dit 'n afskeid G A Elke keer weer 'n begin D F#m 'n Honderd haltes langs die spoor G A Elke stasie het sy eie skim D F#m Miskien het ek verleer om te kyk G A A7 Jy bepaal jou eie baan D G D Soms sien ek die skadu van jou spieëlbeeld Em A As spieëls verbrokkel voor die maan D G Tussen treine, tussen stasies Em A Lê daar basies net die leë spore D G Tussen treine, tussen stasies D/A A Dsus D G Em D Lê die leë spasies van die onskuld nou verlore Woorde en musiek: Richard van der Westhuizen Tab: Richard van der Westhuizen