Randall Wicomb - Dans Met Die Rooi Rok -------------------------------------- G Duitswes is lekker D Duitswes is goed G Duitswes is vol van die boertjies se bloed Al trek ons sonder water D Al trek ons sonder kos G Weet ons die boertjies, dié gaan ons verlos G Dans met die rooi rok D Die hartlam van my Dis die rooi rok Dis die mooi rok G Dis die rooi rok wat swaai D Dawid de Lange se orkes, Haai, Haai Dis die rooi rok Dis die mooi rok G Dis die rooi wat swaai Woorde & musiek - Randall Wicomb Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za