Randall Wicomb - Graaff-Reinet ------------------------------ 1ste Vers: D G D In die hart van ons land, in die Groot Karoo A A7 Lę Graaff-Reinet uitgeswel soos 'n rondvet kambroo D G D Sondagsrivier het jou mooi omgesoom A A7 D En jy kan oor baie jare se skatte bly droom Koor: D En daar is ghwarrie-bos, en wildepruim G D Noem-noem en granaat D Tussen soetdoring en karee A A7 (D in herhaling) Kry 'n koedoebul sy maat x2 2de Vers: In die hange van die Spieëlberg en Ouberg se rant Steek die hoogmiddagson 'n kanniedood aan die brand Angorabokkuddes kom ook soos melk oor die hang En die jongmense jol by Vanryneveld se plaasdam Koor 3de Vers: Die noordwestewind stof Spanbou se kop af Huil deur kokers en draf Renate net kaf Tiekiedraai om die jare toet se ou wingerdstok Woed deur Drostdy-Hof en Knysnaklok Koor 4de Vers: Stap ons vandag verby 'n groen museumdeur En vee dan 'n traan oor 'n outydse geur Word gister se wa-spore môre se hoop Graaff-Reinet het 'n pad deur ons harte kom loop Koor Woorde & Musiek: K. Rossouw / R. Wicomb TAB: Stefan van Zyl Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za