******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE IS TAB VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Radio Kalahari Orkes - Renaissance ---------------------------------- C Renaissance, Renaissance G Trek Witbank toe om werk te kry Rand is sterk, hier kom my kans C Ek wil deelneem innie Renaissance G C Hy wil deelneem innie Renaissance F C Ek sê die baas “Goeie more meneer G C Ek soek ‘n job, kan jy my een gee?” F C Hy bekyk my so en sê “Jammer ou man G C G’n werk vir jou, maak ‘n ander plan.” G “Jy weet, regering sê ons moet voorkeur gee C Aan swartes, bruines, ens, ens, diesmeer G Ek sal in stront beland as ek ‘n wit ou hire C In werklikheid moet ek wittes fire” G C In werklikheid moet hy wittes fire F C So, ek haal ‘n bus na Richards Bay G C Daar’s jobs beskikbaar vir lekker pay F C Maar hul check my vel en sê, “Sorrie meneer G C Mbeki sê ons moet voorkeur gee ...” C G Nou... die regstel aksie is oraait by my C Ons donker broers het voorheen swaargekry G Maar jus ou maat, en wat van my? C Ek gaan honger ly as ek ‘n wit man bly G C A7 Hy gaan honger ly as hy ‘n wit man bly D A Bietjie melk, bietjie Nescafé D Een, twee, drie, ek’s cafe-au-lait! A Ek tune die baas: “Ek’s ‘n bruin Slamaaier A7 D Ek ken my rights, djy moet my hire!” A7 D Hy ken sy rights, jy moet hom hire G D Baas sê: “Ja-nee, jy’s reg ou pel A Daar’s ‘n ander probleem, D hoe kan ek dit stel? G D Ons kwota vir bruines is lankal vol A D Vir ‘n ou soos jy het ek boggerol” D Ah Renaissance, ek vat ‘n kans A Ek gee myself as ‘n bruin ou voor Issie waar, want ek’s eintlik white D Ek het nooit gestruggle of apartheid gefight D My ma sê my: “Jy’s ‘n leuenaar A Die game van jou maak my deurmekaar!” Ek sê “Jinne ma, wat verwag jy van my? D Ek gaan honger ly as ek ‘n wit man bly!” A D Hy gaan honger ly as hy ‘n wit man bly! A D Ek gaan honger ly as ek ‘n wit man bly! Woorde en musiek: Rooi Jan Tabber: Emile Odendaal