******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE IS TAB VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Radio Kalahari Orkes - Kaptein, Kaptein --------------------------------------- Bm A Bm Trein donder innie donker oor die ou Karoo A Bm Ek sien gesigte in 'n wolk daarbo A Bm Zol is te sterk, ek het parras gekry G D A Iemand gaan sien ek moet rigting kry D A Em G Kaptein, kaptein waarheen ry die trein D A duiwel fluister in my oor G A ek gaan die plot verloor D A Em G Kaptein, kaptein waarheen ry die trein D A G A Donker maak my bang, ek wil liewer huistoe gaan Bm A Bm Jan, Jan, Jan, jy's 'n bul van 'n man A Bm Help my, help my, die vrees het my gevang A Bm Jy's 'n tier van 'n dier, my bra, my maat G D A Sweer jy sal my nooit agterlaat D A Em G Kaptein, kaptein waarheen ry die trein D A duiwel fluister in my oor, G A Hy sit hier op my spoor D A Em G Kaptein, kaptein waarheen ry die trein D A G A Donker maak my bang, ek wil liewer huistoe gaan Bm A Bm Trein donder innie donker oor die Groot Rivier A Bm Mamma, mamma wanneer sien ek jou weer A Bm Ek sien bloed innie wolke daarbo G D A Hierie donker trein donder nêrens toe D A Em G Kaptein, kaptein waarheen ry die trein D A duiwel fluister in my oor, G A ons gaanie spoor verloor D A Em G Kaptein, kaptein waarheen ry die trein D A G A Donker maak my bang, ek wil liewer huistoe gaan Woorde en musiek: D.Roberts & Rooi Jan Tabber: Emile Odendaal