******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE IS TAB VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Radio Kalahari Orkes - Kamaste ------------------------------ G C Koos de la Rey, Herkulaas de la Rey G G7 Met die siener by jou sy C Cm Generaal ons moet ry, ons kannie meer hier bly D C G Want die veld lê vol sprinkane met kamaste D C G O-oh,o-oh met kamaste C Klim op 'n hoë berg met jou arendsoë geverg G D Kyk neer op die kolom van Lord Methuen G C Sien sy waens vol gelaai, met wiele wat so draai G D C Em En sê boys more eet ons, boys more eet ons C D G Boys more eet ons weer jam! D C G O-oh,o-oh met kamaste G Jou liefde stroom so sterk C Vir huis en vrou en perd G G7 Het die bose mag beperk C Slaan 'n breekslag onverwag Cm En verdwyn weer in die nag D C G Want die veld lê vol sprinkane met kamaste D C Met kamaste, in ons geweste G Sprinkane met kamaste! G Herkulaas de la Rey, C dis jou gees wat hier bly G G7 In die oorlog so gely C Ja dit kom deur tot my Cm 'n mens moet maar stry D C G as jou veld lê vol sprinkane met kamaste D C G Met kamaste, in ons geweste, sprinkane met kamaste! [x4] Woorde en musiek: Ian Roberts Tabber: Emile Odendaal