******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE IS TAB VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Radio Kalahari Orkes - Hoender is Eintlik ‘n Vegetable ------------------------------------------------------ A E Oom Fanie boer met skape in De Deur A Maar hy issie 'n boer wat skape skeer E Oom Fanie hou daarvan om te slag A Sy skape eindig almal in sy maag, want REFREIN: A D Hoener is ‘n vegetable E A Spinach en boontjies laat my gril D B Rys is oraait en pap is okei maar E E7 A Hoener is ‘n vegetable - nou ja A E Oom Fanie het na Nieuwoudtville getrek A In die droogte is sy skape almal vrek E Tant Sannie sê: nou kyk hier Faan A Die vleis affair het ver genoeg gegaan E Ek het al jare na jou stront geluister A Oor boere en “die boer se vleis vereiste” E Nou strip ek my moer A Vanaand gaan ek jou daardie hoener voer! REFREIN E Die regter sê: Verduidelik my A Hoekom jy jou vrou wil skei E Oom Fanie sê: Nee kyk jou Honour A Daardie vroumens is heeltemal bedonnerd E Ek soek nie daardie hoener op my plate A Ek’t haar gewaarsku – ek smyt dit uit! E Toe sit sy daardie hoener voor A En nou ja, dis alles oor REFREIN Instrumente herhaal tot end. Woorde en musiek: Rooi Jan Tabber: Emile Odendaal