Prophet - Houtkruis ------------------- A D G D Daar was 'n houtkruis, A Ja, 'n Redder aan 'n houtkruis vasgeslaan Em A G A Ja, daar was 'n houtkruis D G D En daarom sal ek sing A D G D Ek onthou vir Dawid A Voor die ark het hy gedans en juig Em A G A Maar na die kruis van Jesus D G D Hoe sal ons kan hande vou en swyg KOOR Wie sal my kan stilmaak Wie sal my kitaar se snaar afbreek Wie sal my kan doodmaak As my voete in dans in los wil breek KOOR Transponeer na E: Ek vra nie hoe jy voel nie As gevoelens hoegenaamd besluite raak Dan was daar nooit die pyn nie Toe die spykers deur die bloed Daardie houtkruis kraak KOOR 'n Ander interpretasie: A O, daar was `n houtkruis E Ja `n Redder aan `n houtkruis vasgeslaan Bm E Ja daar was `n houtkruis A En daarom sal ek sing, Ek onthou vir Dawid Voor die ark het hy gedans en juig Na die kruis van Jesus Hou sal ons kan hande vou en swyg? Wie sal my kan stilmaak Wie sal my kitaar se snaar afbreek Wie sal my kan doodmaak As my voete in dans wil los wil breek? Ek vra nie hoe jy voel nie As gevoelens hoegenaamd besluite raak Dan was daar nooit die pyn nie Toe die spykers daardie houtkruis kraak? Woorde en Musiek: Koos van der Merwe en Theo Geyser TAB:Melissa Appelgryn (1) en ISDV du Toit (2) Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za