PlatAnna - Boerewals -------------------- D G D In die wapad hang 'n sekelmaan A D En die os stap gedweë maar aan G Daar's pap in die pot D Om die kers is 'n mot A D en die boere bekla hulle lot Chorus: G D Vaders ontrou, Moeders in rou A D Niggies en Nefies verbrou G D Die leer word gebrei, maar die swaar gaan nie verby A D en die skape staan en blêr in 'n ry Waar die son sak in die Noorde En die hele gesin dink aan moorde Waar die jeug vrot in denke en genot Is daar rus in die bloeisels se bot Vaders ontrou, Moeders in rou Niggies en Nefies verbrou Die leer word gebrei, maar die swaar gaan nie verby Vir 'n sweer op die vinger, sny 'n gaatjie in die maag van 'n platanna en druk jou vinger daarin. Vir sooibrand, eet 'n skoongepkrapte wortel. Brandewyn en sout help vir kneusplekke Loot en opium help vir kniepyn Moenie spat-are vryf nie Bind 'n lewendige parra op 'n skerpieon steekplek vas 'n Slangvelpluisie is goed teen steek in die oor Dassie urine verlig 'n hoë koors Vaders ontrou, Moeders in rou Niggies en Nefies verbrou Die leer word gebrei, maar die swaar gaan nie verby © Anna Swanepoel 2000 - Bron vir boererate: "Waar die volk skep" - Abel Coetzee Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za Baie dankie aan Anna Swanepoel van Gypsy (www.gypsy.co.za) vir die bydrae van hierdie tab.