Pieter Smith - Blomme --------------------- REFREIN: G D C Vir jou sal ek blomme koop D G Tot my geld opraak G D C Vir jou sal ek kaalvoet loop D Ja, dit maak nie saak G Em Solank jy net vir my ook sê C G Dat jy my sal liefhê C D Sal ek vir jou G Kastele bou 1ste Vers: G Em As jy maar net geweet het C D Hoe ek oor jou voel G Em Sou dinge dalk presies kon wees C D Soos wat ek dit bedoel C D Want jy's die een wat elke aand G C My met 'n glimlag laat gaan slaap G D Vir jou, ja vir jou G Raak ek nooit kwaad 2de Vers: So hier dit ek voor jou vannaand Om net gou te kom sê Presies wat in my hart aangaan En dat ek jou wil hê Vir maande lank al brand my tong Om vir jou te vertel Dat jy, jy's die een Die een wat tel . . . REFREIN 3de Vers: Ja nou weet jy hoe sake staan En sal jy moet besluit Of jou hart se lippe ook Dieselfde deuntjie fluit Vir maande lank al brand my tong Om vir jou te vertel Dat jy, jy's die een Die een wat tel . . . BRUG: C D Met jou aan my sy C D Kan niks my onderkry C D G Toe toe toe toe toe toe toe toe C D As jy by my staan C D Bring ek vir jou die maan C D G Toe toe toe toe toe toe toe toe REFREIN x 2 (Daar kan oorgegaan word na A die 2de keer deur G G# A te speel) Woorde & musiek: Pieter Smith Baie dankie aan Stefan van Zyl vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse kitaartabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za