******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Piet van Wyk de Vries - Mariëtte se Wals ---------------------------------------- A D Wat van ‘n wens G Gefluister in my oor? Em A Jou grootste geheim het geglip deur jou lippe D En ek het gehoor A D Wat van ‘n traan G Geknip uit jou oë? Em A Ek het geveg vir ‘n plek in jou lewe D En ek het verloor A D So wat van ‘n wals Mariëtte? G Ek wou jou vertel van die sterre D Ons almal het vlerke maar ons A Hardloop hier rond op die grond Aan die stap sonder spore D Maar jy Mariëtte G Kan dans tot jou hart breek en steeds D Kyk na die liggies daar bo A En wonder wat hou jou hier onder Aan die slaap sonder drome G Vanaand Mariëtte A Is al wat ons het D Hierdie wals Wat van ‘n blom Gevang in ‘n raam? So het ek jou vas probeer skilder aan my Maar jy’t weg gegaan Wat van ‘n kans Om vir oulaas te dans? Om nog een keer die wêreld vir jou te kan wys En te hoop jy verstaan So wat van ‘n wals Mariëtte ? Ek wou jou vertel van die sterre Ons almal het vlerke maar ons Hardloop hier rond op die grond Aan die praat sonder woorde Maar jy Mariëtte Kan dans tot jou hart breek en steeds Kyk na die liggies daar bo En wonder wat hou jou hier onder Aan die slaap sonder drome Vanaand Mariëtte Is al wat ons het Hierdie wals Woorde en Musiek : Piet van Wyk de Vries Triplane Music/ EMI Publishing SA