******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Piet van Wyk de Vries - Madelein Madelein ----------------------------------------- A G#/A F#m Jy en jou oë, en jou lag D Deur jou trane A G#/A F#m Jy en jou hart, wat jy dra D Op jou mou Nog al die jare A E MadeleinMadelein F#m D Daar’s te veel mense in die wêreld tussen jou en my A E MadeleinMadelein F#m D Daar’s te min sterre in die hemel om op te wens vir ek en A G#/A F#m Jy met jou skoene in jou hand D In die rok wat jou ma gemaak het en A G#/A F#m Jy en jou siel wat jy verkoop het D Aan die eerste engel wat opgedaag het MadeleinMadelein… A E F#m En ja, ek droom ek soen jou soen jou D Soen jou soen jou A E Vir jou in die somer F#m Met my hande in jou hare D Ek en jy deurmekaar deurmekaar deurmekaar A G#/A F#m Vir jou op jou mond met jou naam D Op my lippe A G#/A F#m Vir jou op jou hand oor jou hart D Met jou vingers vas oor al die stukke A E MadeleinMadelein F#m D Daar’s te veel mense in die wêreld tussen jou en my A E MadeleinMadelein F#m D Daar’s te min sterre in die hemel om op te wens vir ek en jy A E MadeleinMadelein F#m D Hoe kan ek sê vir jou wat ek wil sê vir jou A E MadeleinMadelein F#m D Daar is ‘n plek in my hart waar ek nog droom van jou Woorde en Musiek : Piet van Wyk de Vries Triplane Music/ EMI Publishing SA