******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Piet van Wyk de Vries - Leë skoene ---------------------------------- D Bm Leë hande G Leë skoene A Die pad gevat met niks meer as ‘n bietjie hoop nie D Bm Van nou af G Tot more A Niks anders as jou deur om na toe te loop nie Koor: G A D Bm Want as jy my soen vergeet ek alles G A D Bm As jy my soen gaan my oë toe toe toe G A D As jy my soen C#/D Bm A/Bm Gaan die veters van my hart los en wens ek G Kon weet wat dit is A Wat jy doen D As jy my soen Leë woorde Leë mense Wat net dink aan hulself en doen net wat hul wil Maar alles Wat saakmaak Is woorde in ons oë al is ons harte stil Koor G D A Miskien is ek die koning van Rooihuiskraal D En dan’s jy my koningin G D Dalk’s ek is ‘n prins van Noord-Transvaal G ‘n Kaalvoet ridder A Wat jou kom haal Koor Woorde en Musiek : Piet van Wyk de Vries Triplane Music/ EMI Publishing SA