******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Piet van Wyk de Vries - Elke Soen Voel Soos Die Eerste Een ---------------------------------------------------------- D Ek het jou lankal lief Maar net ‘n bietjie A Jy steek jou sexy neus in elke liedjie Bm En elke gebrande vinger G Herinner my aan jou D Jy het die laaste sê al sê ek niks nie A Jou ma sê ek is sleg vir jou Maar ek weet ek is nie Bm En al wat ek moet doen is om jou te soen G En dan sal jy onthou Koor: D A D Want elke soen voel soos die eerste een G D Want elke soen voel soos die eerste een A D A Want elke soen voel soos die eerste een (Herhaal Koor) Jy sug as jy gaan sit asof jy oud is Mevrou hier rond asof jy al getroud is Moeder Maria of Mama Mia Wie is jy nou? My lippe sê stop Wees bietjie soeter Delila jy het my goed opgevoeter Makie-sakie wat jy maak nie Ek gaan onthou van jou Koor Maak nie saak wat jy sê nie ek gaan by jou bly Ek hoef net te raak aan jou lippe en ek kan jou kry Al is ons dikker of nouer al is ons kinders al ouer Al is ons warm of k-k-k-k-kouer Koor Woorde en Musiek : Piet van Wyk de Vries Triplane Music/ EMI Publishing SA