Piet Botha - Vandat Jy Weg Is ----------------------------- Intro: Am G F G Am G F G Am Am G F G Am Die winters hou langer vandat jy weg is G F Jou tuin is nog mooi, G Am G F G Maar daar is minder blomme Am G F vandat jy weg is G Am G F Ek en die weeskind het baie verdwaal G Vandat jy weg is Refrein: C G F G As jy moet lewe in ‘n wêreld sonder liefde C G F G Dan sal jy selfs by die draak gaan lê C G F G Want jy soek die son, warm goue liefde C G F G Nou bly dit net winter, Am G F G Am G F G Am Vandat jy weg is Am G F Jou dogters word groot en mooi en slim G Am G F G Am Maar dis moeilik vandat jy weg is G F G Am G F En ek was by die wit paleis, vandat jy weg is G Am G F G En in Londen ook, toe onthou ek, jy was baie daar Herhaal Refrein Orrel Solo Am G F G Am Die winters hou langer vandat jy weg is G F Jou tuin is nog mooi, G Am G F G Maar daar is minder blomme Am G F G vandat jy weg is Am G F G Am vandat jy weg is ... Woorde en musiek: Piet Botha Tabber: Emile Odendaal Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za