Piet Botha - Sien Jou Weer -------------------------- Intro: Am G Am Am Mmmm sê net weer Al die liefde so getrou gesweer G Kamma kamma Am Behandel my soos ‘n weggooikind Maar ek is nie jou vaaljapie Ek loop baie saam met G Die nag en die wind En spoke het ek baie gesien Am Maar ek wag nog Koor: E Kyk nou die langpad Roep my nou maar weer D Daar is genade en liefde E En nog baie meer Kyk nog ‘n somer alweer weggegaan D F C En al wat jy doen, ek sê maar niks G Laat dit met jou goedgaan Am Sien jou weer Daar is ‘n kamer met vier mure En geen son Wie is die duiwel Wie sal dieliefde kom red Lewe dan maar soos jy wil Want jy sal altyd laaste lag Ek hoor sirenes iewers in die nag En ek wonder wat dit was Koor Woorde & musiek - Piet Botha Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za