Piet Botha - O My Heiland ------------------------- Intro: E F#m C#m B E F#m C#m B E F#m C#m B Daar's 'n kêrel wat staan by die deur, gecollar en getie E F#m C#m B E F#m C#m B En hy soek geld voordat hy gaan waai E F#m C#m B E F#m C#m B Sy oë dié kan jy nie sien deur die bril wat hy dra E F#m C#m B E F#m C#m B A Maar hy is baie ernstig, hy gaan nie weer vra E C#m B A Maar niemand weet wie wat moet betaal, en niemand weet hoeveel E C#m B A Maar die wiele moet draai, en die mense wil speel E C#m B A In huise van hartseer, en strate van reën E C#m B A Oor paaie sonder grense, oor en weer, en weer 'n keer E C#m B A En Liefde moet gaan dans vannaand, met die man wat daar buite staan E C#m B A E O my Heiland, O my Heiland C#m B Wat nou, wat nou? Intro By die bushalte net duskant Matlapeng Het die profeet gesit en gewag Maar die bus wat vir hom moes kom haal het in die donker verdwaal En die mense, te vergeefs het hulle gebid deur die nag En toe hy die volgende dag eers daar opdaag Was daar niemand wat meer vir hom wag O my Heiland, wat nou? Woorde & musiek - Piet Botha Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za