Piet Botha - Man Met Kitaar --------------------------- F Dm Gm C F Dm Gm Op die plaas Goedvertrouw is almal konings C F By die rivier het die son geskyn Dm Gm Blou berge oral in die ronde, en blou lug C Groen lê die lande, swaar van die wyn Eb In die winter sien ons weer Bb Maar nou moet ons waai F Daar's myle wat wag Eb Maar die man met kitaar Bb F Moet vir die gelag betaal C Koebaai julle konings koebaai Ek ken die N1 en twee en drie en so aan Paaie in die wildernis Dit beteken alles, dit beteken niks Op Langebaan en Vredenburg Goed gegaan, maar hard gewurg aan die brandewyn Brandewyn laat my staan, want ek wil huis toe gaan Beaufort-Wes en Kimberley Was nie lank gelede nie Oorlog kom en oorlog gaan Maar die myle hou net aan en aan So as jy soek maar jy kan nie vir Jakob kry En jy wonder waar is die ou siel nou Hy sit in die son met sy kitaar Die plaas se naam is Goedvertrouw In die winter sien ons weer Maar nou moet ons waai Daar's myle wat wag Maar die man met kitaar Moet vir die gelag betaal Koebaai julle konings koebaai Woorde & musiek - Piet Botha Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za