Piet Botha - Goeienag Generaal ------------------------------ Am G F E Am G Dit was die oorlog vir die nuwe dag F Vir die kerkraad, swanger meisie wat wag E Am In die reën, al die kinders wat die dominee seen, G F E Am Al die jong laaities nou net uit die skool, welkom, welkom G Was vir die ryk man op Waterkloofstraat F E Am Blink gebou, almal werk, niemand mag praat G Was vir die weduwees en die armes van gees F E Almal in uniform, en die kapelaan lees C Maar Whitey, jou oe op daardie dag G Am Was blou net soos die lug Toe ons weer so kyk F Het ‘n AK jou fucked-up geskiet E Goeienag Generaal Dit was die oorlog vir die nuwe dag Vir Harry Oppenheimer en al sy maats Vir Rembrandt van Rijn, Alfred Dunhill En die OK Bazaars En die hele spul by die SAUK Dit was die oorlog vir die CIA Generaal ry rond in sy blink swart kar Speel skaak met die kinders van ons land En agter hom is die wereld nou erg aan die brand Maar Whitey, jou oe op daardie dag Was blou net soos dielug Toe ons weer kyk Het ‘n AK jou fucked-up geskiet Goeienag Generaal Woorde & musiek - Piet Botha Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za