Nick Taylor - Stille Rivierstroom --------------------------------- Intro: C F Bb Jou huis is waar jou hart is F My hart was leeg gewees C Vandat sy verdwyn het F Bb F C Wandel ek oral alleen F Bb Sing o somerbriese F Jou weemoedsliedjie oor C Saam met die somerstruike F Bb F C Sing my 'n hemelse koor F Bb Liefde, liefde is 'n stille rivierstroom F Wat vloei deur ons woestynland C Droog die rivier weg, F Bb F C Dan sal al die klein vissies sterf Ek stap deur stille strate Die eggo's maak my seer My hart is soos my hande Soek end, maar bly altyd leef Woestyne kan my nie keer nie Ek baan deur storms my weg Sal die rivier weer terugkeer Voor hierdie klein vissies sterf Liefde, liefde is 'n stille rivierstroom Wat vloei deur ons woestynland Droog die rivier weg, Dan sal al die klein vissies sterf Woorde & musiek - Michael Sears, Eldad Louw Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za